FRAME IT BIED 'N VOLLEDIGE 4-DAG RAAMKURSUS AAN
VIR VOORNEMENDE RAMERS


§

FRAME IT OFFERS A COMPLETE 4-DAY FRAMING COURSE
TO PRESPECTIVE FRAMERS
'N GROOT VERSKEIDENHEID VOORAF-VERVAARDIGDE RAME IN VOORRAAD
IN VERSKILLENDE GROOTTES
50% AFSLAG!


§

A LARGE VARIETY OF PRE-MADE FRAMES IN STOCK
DIFFERENT SIZES
50% DISCOUNT!
Raam van foto's (raamwerk), skilderye, doek, borduurwerk, spieëls en rugbytruie. Doen ook blokwerk.

Framing of photographs (picture framing), canvas, embroidery, mirrors and rugby jerseys. Block work is done as well.

§

'n Groot verskeidenheid van meer as 200 rame om van te kies.

A big selection of more than 200 frames to choose from.

Office Office
Uitmuntende kwaliteit met bekostigbare pryse.

Excellent quality with affordable prices.

§

'n Groot verskeidenheid afdrukke en klaargeraamde spieëls wat bestel kan word.

A large selection of prints and framed mirrors that can be ordered.

§

Persoonlike aandag word verleen aan alle kliënte.

Personal attention given to all clients.

Office Office
Die besigheid is begin in 2007. Alle werk word gedoen deur die eienaar wat opgelei is by die South African Picture Framers Academy.

The business began in 2007. All work is done by the owner who was trained at the South African Picture Framers Academy.

§

Stuur asseblief 'n epos of skakel om 'n afspraak te maak.

Please send an email or phone to make an appointment.

Office Office

Owner:

André van Zyl

15 Bradwell Street
Fichardtpark
Bloemfontein

082 3256152 (Cell)
086 5271129 (Fax)

Send us a message.
Certificate
Click to enlarge
Besoek gerus ons Facebook-blad



Algemene skoonmaak
Matwas
Was van vensters
Eenmalige skoonmaak
Kontrak skoonmaak

www.busybroomsbfn
.co.za